gebed
MARKUS 11: GELOOF EN GEBED
Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk, om te sien wat ons daaruit kan leer. Verlede week het ons onder andere gekyk na Jesus se lering oor egskeiding, Sy gesprek met die ryk jongman en die genesing van die blinde Bartimeus. Vandag gaan ons stilstaan by Markus 11. Alles waaroor…
