STILTETYD: HOE OM TYD SAAM MET JESUS TE SPANDEER

As jy ‘n Christen is, het jy waarskynlik al van stiltetyd gehoor. Hierdie woord kom nêrens in die Bybel voor nie, maar die dissiplines wat deel vorm van stiltetyd, is beslis Bybels. Die gewoonte om daagliks tyd alleen met die Here in Sy Woord en in gebed te spandeer, is nie net op die Bybel…

Deel hierdie blad

TYD SAAM MET JESUS

Daar was ‘n tyd in my lewe toe my tyd saam met Jesus baie eenvoudig was. Dit was net ek en Hy, Sy Woord en my joernaal waarin ek neergeskryf het wat ek geleer het. Maar deur die jare het ek nuwe dinge bygevoeg. Ek het die Bible app ontdek en dit deel van my…

Deel hierdie blad

GEESTELIKE DISSIPLINES VIR LYDENSTYD

Net soos die Here vir ons verskillende seisoene in die natuur gegee het, is daar ook verskillende seisoene in die Kerkkalender. Dis nou dinge soos Advent, Kerstyd, Lydenstyd, Paastyd, Hemelvaart, Pinkster, ensovoorts. In elkeen van dié seisoen word daar op ‘n ander tyd in Jesus se lewe gefokus. Ons is op dié stadium in Lydenstyd…

Deel hierdie blad

DIE HERE HOOR EN ANTWOORD GEBED

Daar is min dinge wat ons geloof só versterk soos om te sien dat die Here regtig luister wanneer Sy kinders bid. Van Genesis tot Handelinge sien ons weer en weer: die Here hoor en Hy antwoord. Partykeer kom die antwoord dadelik. Ander kere moet die een wat bid lank wag, maar die Here vergeet…

Deel hierdie blad

OM NA GOD TE LUISTER: ‘N BYBELTYD-METODE

Gebruik hierdie eenvoudige metode in jou Bybeltyd om jou te help om te leer om na God te luister sodat weet wanneer Hy met jou praat. Ek weet nie van jou nie, maar ek sukkel soms om die Here te hoor. Nee, eintlik is dit nie regtig die probleem nie. Ek hoor, want die Here…

Deel hierdie blad