DANIëL – WAT JY MOET WEET

Elke boek van die Bybel is uniek. Dit het ‘n eie geskiedenis, konteks en boodskap wat die Here daardeur aan ons wil oordra. Wanneer ons iets van die agtergrond verstaan – wie dit geskryf het, vir wie dit geskryf is, en wat destyds in die wêreld aan die gang was – dan word die boodskap…

Deel hierdie blad

7 MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES

Ontdek 7 maklike Bybelstudie-metodes wat jou help om met selfvertroue in God se Woord te delf. Perfek vir beginners. Wanneer jy by ons FB-groep aansluit, is daar twee vrae wat jy moet antwoord. Een van dié vrae vra: “Waarmee sukkel jy die meeste wanneer dit by Bybelstudie kom?” Die antwoord wat ek die meeste kry,…

Deel hierdie blad

NEEM BYBELSTUDIE NA DIE VOLGENDE VLAK

As jy al ‘n ruk lank Bybelstudie doen en nie meer ‘n beginner is nie, is dit dalk tyd om dieper te delf en jou verstaan van die Woord te verdiep. Hier is tien maniere wat jy kan gebruik om jou Bybelstudie na die volgende vlak te neem. DELF DIEPER. Dis maklik om heeltyd net…

Deel hierdie blad

DIE WIT BYBELSTUDIE-METODE

Die Bybel is nie net ‘n boek wat ek en jy moet lees nie. Dis die lewende Woord van God, wat ons lewens verander wanneer ons moeite doen om regtig te kyk wat daarin staan en dit wat ons leer, toepas. Een van die beste maniere om die Bybel te bestudeer en die betekenis daarvan…

Deel hierdie blad

HOE OM VERSOEKING TE OORWIN

Adam en Eva was die eerste mense wat toegegee het aan versoeking en daarna sukkel die mens nog daarmee. Ook ons as Christene is nie uitgesluit nie. Keer op keer kom die vyand om ons te versoek om op een of ander manier teen God te sondig. Dit kan op ‘n baie subtiele manier wees,…

Deel hierdie blad