Description
* Wil jy graag nader aan God kom en jou geloof versterk?
* Wou jy nog altyd meer oor Jesus se lewe leer?
* Is jy op soek na daaglikse oordenkings wat tot jou hart spreek?
Dan is “Die Evangelie Volgens Markus – 32 Dagstukkies” presies waarna jy soek. In dié oordenkingsboekie gesels ons oor die 16 hoofstukke van die Markus-evangelie om te kyk wat ons daaruit kan leer.
Ons gesels oor:
* Gebeurtenisse in Jesus se lewe.
* Gebeurtenisse in van die dissipels en ander karakters in die verhale, se lewens.
* Waarhede wat Jesus ons geleer het.
Die boekie is in PDF-formaat, wat dit ideaal maak om op jou foon af te laai sodat jy dit enige tyd, enige plek kan lees.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.