Description
* Wil jy graag nader aan God kom en jou geloof versterk?
* Wou jy nog altyd meer oor Jesus se lewe leer?
* Is jy op soek na daaglikse oordenkings wat tot jou hart spreek?
Dan is “Deur Markus Se Oë” presies waarna jy soek. In dié oordenkingsboekie gesels ons oor die 16 hoofstukke van die Markus-evangelie om te kyk wat ons daaruit kan leer.
Ons gesels oor:
* Gebeurtenisse in Jesus se lewe.
* Gebeurtenisse in van die dissipels en ander karakters in die verhale, se lewens.
* Waarhede wat Jesus ons geleer het.
Die boekie is in PDF-formaat, wat dit ideaal maak om op jou foon af te laai sodat jy dit enige tyd, enige plek kan lees.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.