Description
In die gejaagde wêreld waarin ons leef is dit maklik om só besig te raak, dat ‘n mens soms sukkel om tyd te kry om God se Woord te lees en daaroor te dink.
Hierdie een-minuut oordenkingsboekie is ideaal vir daardie dae.
Elke dag se stukkie gaan jou minder as 60 sekondes neem om te lees, maar dit sal jou geloof versterk, jou inspireer, jou hoop gee en jou help om jou oë op God te vestig.
Die boekie is in PDF-formaat, wat beteken dat jy dit sommer op jou foon kan aflaai om enige tyd, enige plek te lees.
Belê vandag nog in hierdie oordenkingsboekie en spandeer elke dag tyd in God se Woord, selfs al is jy besig.
** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **






Reviews
There are no reviews yet.