MARKUS 1: DIE EVANGELIE BEGIN

Markus begin sy Evangelie in Markus 1 op ‘n interessante manier. Hy skryf: “Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só…” Die woord ‘evangelie’ is afgelei van die Griekse woord eauggelion, en dit beteken goeie nuus. Dan skryf Markus oor die profesie wat Jesaja gemaak het oor die boodskapper, wat voor die…

Deel hierdie blad

DIE EVANGELIE VOLGENS MARKUS – ‘N INLEIDING

As jy ingeteken het vir ons aanlyn-Bybelstudie, dan het jy Vrydag reeds jou eerste studiestuk gekry. Vandag gaan ons ‘n bietjie kyk na ‘n paar interessante dinge omtrent die Evangelie volgens Markus, voordat ons volgende week meer gaan fokus op elke hoofstuk en wat ons daaruit kan leer. AGTERGROND. Die Evangelie volgens Markus is geskryf…

Deel hierdie blad