MARKUS 6: GOEIE LESSE OM TE LEER

Markus 6 leer ons sommer ‘n hele paar goeie lesse. As ons hierdie lesse in ons lewens toepas, gaan daar verseker ‘n verskil wees! Ons is die afgelope paar weke besig om stadig maar seker deur die Markus-evangelie te werk. In elke hoofstuk is daar heelwat om te leer. Vandag gaan ons na Markus 6…

Deel hierdie blad

MARKUS 5: ‘N PAAR GELOOFSLESSE

In Markus 5 lees ons van drie van Jesus se wonderwerke. In die eerste gedeelte dryf Jesus ‘n klomp duiwels uit ‘n man. Dan genees Hy ‘n vrou wat al twaalf jaar lank met dieselfde siekte gesukkel het. En laastens wek Hy ‘n dogtertjie uit die dood op. Elkeen van hierdie wonderwerke wys ons iets…

Deel hierdie blad

MARKUS 4: GELYKENISSE VAN JESUS

In Markus 4 lees ons dat Jesus mense deur gelykenisse geleer het. Elke gelykenis leer ons ‘n geestelike waarheid of morele les. Ons was die afgelope maand besig om deur die Evangelie van Markus te werk. Tot dusver het ons die eerste drie hoofstukke bespreek. MARKUS 1 – DIE BEGIN. In die eerste vers van…

Deel hierdie blad

MARKUS 3: ‘N NUWE LEWE MET GOD

Markus 3 leer ons dat Jesus wonderwerke doen deur die krag van God se Gees. Ons sien dat ons oor Hom moet getuig, want ons is nou Sy familie. Verlede week het ons gekyk na Markus 2. Ons het gesien hoe die Farisieërs en skrifgeleerdes elke keer foutgevind het met wat Jesus gedoen het. Maar…

Deel hierdie blad

MARKUS 2: DIE OUE IS VERBY!

In Markus 2 sien ons hoe Jesus gekom het om alles nuut te maak. Ons sien ook hoe die godsdienstige leiers in opstand kom teen die nuwe dinge. Verlede week het ons stilgestaan by Markus 1. Daar het ons gesien hoe Jesus Sy bediening hier op aarde begin het. Ons het Sy gesag oor die…

Deel hierdie blad