
MARKUS 16: JESUS HET OPGESTAAN
Ons was die afgelope 15 weke besig om deur die Evangelie volgens Markus te werk. Hierdie week is die laaste week wat ons daarmee besig gaan wees, en wel met Markus 16. Markus 15 en 16 is twee van die belangrikste, indien nie dié belangrikste, hoofstukke in die Markus Evangelie. God die Vader het Jesus…