BYBELSTUDIE-HULP VIR BEGINNERS

As jy nog nie lank Bybelstudie doen of selfs Bybel lees nie, dan wonder jy dalk waar jy veronderstel is om nou eintlik te begin? As jy ook hierdie vraag vra, dan gaan hierdie Bybelstudie-hulp vir beginners jou beslis help! Wanneer ‘n mens die eerste keer die Bybel begin lees, is dit logies dat jy…

Deel hierdie blad

INTERESSANTHEDE OOR PAULUS SE BRIEWE

Daar is soms dinge in die Bybel wat ‘n mens nie verstaan nie omdat jy byvoorbeeld nie die kultuur van die dag verstaan nie. Om ons daarmee te help, het ons het verlede week gekyk na ‘n paar interessanthede in die Bybel uit die Ou Testament. Vandag gaan ons kyk na ‘n paar interessanthede in…

Deel hierdie blad

INTERESSANTHEDE UIT DIE BYBEL

Op Bybel En Gebed se FB-groep vra ek vir elke nuwe lid waarmee hulle sukkel wanneer hulle Bybelstudie doen. Die antwoord wat ek die meeste kry, is dat mense nie altyd verstaan wat in die Bybel staan nie. Jy sien, dit maak nie saak of ‘n mens ‘n eenvoudige Bybelstudie-metode of ‘n meer ingewikkelde een…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE OOR PSALM 23

Ons het in April gesels oor verskeie eenvoudige metodes wat ons kan gebruik om mee Bybelstudie te te doen. Vandag gaan ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik om ‘n Bybelstudie oor Psalm 23 te doen. DIE SWAARD BYBELSTUDIE-METODE. Wanneer ons die Swaard Bybelstudie-metode gebruik, vra ons onsself 6 vrae: Wat leer ek oor God? Wat leer…

Deel hierdie blad

MOEDERSDAG – VERSE UIT DIE OU TESTAMENT

Moedersdag bied vir elkeen van ons die geleentheid om vir ons ma’s dankie te sê vir wat hulle vir ons in die lewe beteken. Sommige van ons het nie meer ‘n ma wat hier op aarde leef nie, maar dit beteken nie ons het van haar vergeet nie! En, al is sy dalk nie meer…

Deel hierdie blad