EKSODUS: WAT JY MOET WEET

Eksodus is een van die eerste vyf boeke van die Bybel, wat bekend staan as die Pentateug. Dit beteken eenvoudig ‘vyf boeke’. Hierdie vyf boeke sluit in Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Ons het ‘n paar weke gelede gekyk na dinge wat jy oor Genesis moet weet. In hierdie artikel gaan ons kyk na…

Deel hierdie blad

HOE OM JOU BYBEL TE LEES

Hier by Bybel En Gebed gesels ons meeste van die tyd oor Bybelstudie en hoe ‘n mens dit moet doen. Maar Bybelstudie is net een van die stukke van die legkaart. Hoekom? Want daar is soveel meer dinge wat jy en God saam in jou Bybel kan doen sodat Hy jou kan leer wat jy…

Deel hierdie blad

PSALM 62 – ‘N BYBELSTUDIE (SWAARD-METODE)

Ons het vroeër die jaar nogal heelwat gesels oor verskillende Bybelstudie-metodes. Een van dié metodes was die SWAARD-metode. Dis ‘n eenvoudige studiemetode wat jou help om raak te sien wat alles in die teks staan. Ons gaan vandag hierdie metode gebruik om ‘n kort Bybelstudie oor Psalm 62 te doen. ‘N VINNIGE OPSOMMING. As jy…

Deel hierdie blad

HOE OM TE FOKUS WANNEER JY BYBELSTUDIE DOEN

Op Bybel En Gebed se Facebook-groep vra ek die vraag: Waarmee sukkel jy die meeste wanneer dit by Bybelstudie kom? Elke nou en dan kry ek die antwoord: Ek sukkel om te fokus/konsentreer. In hierdie artikel gaan ons gesels oor 9 dinge wat jy kan doen om jou te help om te fokus wanneer jy…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIEWENKE VIR BEGINNERS

Bybelstudie is nie moeilik nie. Enige iemand kan dit baasraak. As jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie, of jy doen dit nog nie lank nie, dan gaan hierdie 10 Bybelstudiewenke vir beginners jou beslis help. MAAK BYBELSTUDIE ‘N GEWOONTE. Dis ‘n goeie idee om Bybelstudie ‘n gewoonte te maak. Kies ‘n spesifieke dag…

Deel hierdie blad