ESTER: ‘N VROU MET MOED

Het jy geweet daar is twee boeke in die Bybel, waar daar meer vroue is wat hoofkarakters is, as mans? Dit is die boeke Rut en Ester. In die laaste paar artikels het ons gesels oor hierdie vroue. Ons het gekyk na Naomi, Orpa en Rut en wat ons by hulle kon leer. In die…

Deel hierdie blad

VASTI: ‘N BEGINSELVASTE VROU

Ons is besig met ‘n reeks artikels oor ‘n paar besondere vroue in die Ou Testament. Sover het ons gesels oor Naomi, Orpa en Rut. Vandag gaan ons gesels oor Vasti, die koningin van wie ons in die begin van die boek Ester lees. VASTI Sê NEE. Die boek Ester begin deur vir ons te…

Deel hierdie blad

RUT: ‘N VROU WAT GOD GEKIES HET

In die boek Rut, in die Ou Testament, lees ons van drie vroue: Naomi, Orpa en Rut. In die vorige twee artikels hier op Bybel En Gebed, het ons gesels oor Naomi en Orpa, en wat ons alles by hulle kan leer. Vandag gaan ons ‘n Bybelstudie oor Rut doen en kyk wat ons by…

Deel hierdie blad

ORPA – WIE NIE WAAG NIE

Ons het in die vorige artikel ‘n bietjie oor Naomi, een van die hoofkarakters in die boek Rut, gesels. Vandag gaan ons gesels oor Orpa, een van Naomi se skoondogters. Maar eers wil ek vir jou ‘n storie vertel. GOOI JOU HART EERSTE. Daar was ‘n prins wat op ‘n dag saam met die elwe…

Deel hierdie blad

NAOMI – VAN SWAARKRY NA VREUGDE

In die tyd toe die boeke van die Bybel geskryf is, was vroue nie juis baie belangrik nie. Meeste mans het vroue gesien as besittings eerder as volwaardige mense. Dis daarom interessant dat daar twee boeke in die Bybel is, wat na vroue vernoem is. Dié boeke is Rut en Ester. In beide boeke is…

Deel hierdie blad