EKSODUS 12 – ‘N BYBELSTUDIE.

In die afgelope paar artikels het ons gekyk na Eksodus. Ons het in twee artikels gekyk na dinge wat jy oor die boek moet weet om dit beter te verstaan. Ons het ook gekyk na verse in Eksodus, wat iewers in die Nuwe Testament aangehaal is. Hierdie week gaan ons kyk na een van die…

Deel hierdie blad

DOEN SELF BYBELSTUDIE – 7 MAKLIKE STAPPE

Weet jy hoe om Bybelstudie te doen? Baie mense sukkel daarmee, want hulle weet nie regtig hoe nie. As jy nie weet hoe om Bybelstudie te doen nie, dan is hierdie artikel net waarna jy op soek is. Volg hierdie 7 stappe en dit gaan jou help om te begin sodat jy kan leer hoe…

Deel hierdie blad

‘N BYBELSE KARAKTERSTUDIE OOR JOSEF

As jy gereeld ‘n draai hier by Bybel En Gebed maak, dan weet jy dat ons al baie gesels het oor verskillende Bybelstudie-metodes. Sommige van dié metodes is eenvoudig en vat nie baie tyd nie. Ander is weer bietjie moeiliker en vat dan ook langer. Een van dié metodes is die karakter-studiemetode. Dis ‘n metode…

Deel hierdie blad

GENESIS 22:1-19: ‘N BYBELSTUDIE

Daar is sommer ‘n hele klomp Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige is kort en maklik. Ander bietjie langer en moeiliker. Een van die langer metodes is die Hoofstuk Bybelstudie-metode. Vandag gaan ons dié studiemetode gebruik om na Genesis 22:1-19 te kyk. Dit is die gedeelte waar God vir Abraham…

Deel hierdie blad

PSALM 103 – GOD SE WELDADE

Psalm 103 is een van my gunsteling psalms in die Bybel. Daar is soveel wonderlike dinge omtrent God, die mens en die skepping wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons net die eerste vyf verse van hierdie psalm so ‘n bietjie van nader bekyk. So vat jou Bybel en lees eers die psalm deur…

Deel hierdie blad