‘N GEES VAN VREESAGTIGHEID? NEE!

God gee nie aan Sy kinders ‘n gees van vreesagtigheid of lafhartigheid nie. Die gees in ons is een van krag, liefde en selfbeheersing. ‘n Paar dae gelede word ek die nag wakker met 2 Timotheus 1:7 wat in my kop rondmaal. “Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van…

Deel hierdie blad

OORDINK DIE WOORD

Daar is heelwat voordele daaraan verbonde om nie net die Woord te lees nie, maar dit ook te oordink (meditate). In Joshua 1:8 staan daar: “Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag…

Deel hierdie blad

WANNEER DIT MOEILIK IS OM TE BID

Daar is verskeie dinge wat veroorsaak dat dit moeilik is om te bid. Mag hierdie oordenking jou bemoedig en jou help om in elk geval by God stil te word, selfs al is dit moeilik om te bid. Het jy al dae beleef waar dit nie maklik was om te bid nie? ‘n Mens sukkel…

Deel hierdie blad

ONTWIKKEL JOU GELOOF

Geloof is om God op Sy Woord te neem. Dit is om ten volle oortuig te wees Hy kan en sal doen wat Hy sê. Ontwikkel jou geloof deur hierdie vier stappe. In Johannes 10:10 verduidelik Jesus vir ons waarom Hy gekom het: “Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in…

Deel hierdie blad

DIE NUWE VERBOND IS BETER AS DIE OUE

Het jy geweet dat die Bybel sê daar is sommer ‘n hele klomp dinge wat onder die Nuwe Verbond beter is as onder die oue? Om die waarheid te sê, die Nuwe Verbond is beter as die ou een. Meeste van die verse wat praat oor die beter dinge van die Nuwe Verbond, vind ons…

Deel hierdie blad