Author: Risa Cronje
DIE S.O.A.P.-METODE – IDEAAL VIR JOU STILTETYD
Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor studiemetodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Maar soms het mens ‘n maklike metode nodig wat jy kan gebruik wanneer jy net ‘n kort stukkie uit die Bybel in jou stiltetyd lees. Die S.O.A.P.-metode is ideaal hiervoor. Net soos baie ander Bybelstudiemetodes, wat ‘n…
VERTROUE OP GOD: 23 BYBELVERSE
In die vorige artikel het ons gesels daaroor dat God betroubaar is. Maar wat sê die Bybel oor vertroue op God? Daar is oral verse wat ons aanmoedig om God te vertrou in alle dinge. Jy sien, God is nie net betroubaar wanneer dinge goed gaan nie. Hy is ook betroubaar wanneer dinge sleg gaan.…
