‘N BYBELSTUDIE-ROETINE – WAAR BEGIN EK?

Hierdie maklike stappe gaan jou help om, voor die einde van die jaar, die gewoonte aan te leer om ‘n Bybelstudie-roetine te volg. Dit is die begin van die sesde maand van 2022. Baie gelowiges het aan die begin van die jaar besluit dat hulle hiérdie jaar gaan begin om gereeld Bybelstudie te doen. Nou…

Deel hierdie blad

KINDERS VAN GOD – WAT ONS KAN DOEN

Hou jy en jou kinders ook van die flieks wat gaan oor een of ander ‘superhero’? Hy of sy het gewoonlik buitengewone kragte (superpowers) wat hy of sy gebruik om die slegte te oorwin en mense te help. Daar is seker nie ‘n kind wat al so ‘n fliek gesien het, wat nog nie gewens…

Deel hierdie blad

HOE OM ‘N WOORDSTUDIE TE DOEN

Daar is allerhande interessante maniere wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige van dié maniere is eenvoudig en enige beginner kan dit gebruik. Ander is ‘n bietjie moeiliker, maar daar is soveel wat jy kan leer wanneer jy een van dié metodes gebruik. ‘n Woordstudie is een van die meer gekompliseerde Bybelstudie-metodes. So,…

Deel hierdie blad

VADERSDAG – 19 BYBELVERSE

Pa’s is belangrike figure in hulle kinders se lewens. Daar is sekere dinge wat net ‘n pa vir sy seun of dogter kan doen en beteken. Om ons te herinner aan wat ons pa’s vir ons beteken, vier ons elke derde Sondag in Junie Vadersdag. Dis ‘n dag waarop ons dink aan ons pa’s en…

Deel hierdie blad

DEUTERONOMIUM – WAT JY MOET WEET

Deuteronomium is die vyfde boek van die eerste vyf boeke van die Bybel. Ons het in vorige artikels gekyk na Genesis, Eksodus, Levitikus en Numeri en gesels oor dinge wat jy oor hierdie boeke moet weet. In hierdie artikel kyk ons na ‘n paar dinge wat jy oor Deuteronomium moet weet. Dit sal jou help…

Deel hierdie blad