JY GAAN HEMEL TOE

Johannes 14 begin en eindig met die woorde, “Laat julle harte nie ontsteld wees nie” (vs.1 en 27). As ‘n mens die voorafgaande hoofstukke lees, kan jy verstaan waarom die dissipels ontsteld was. Jesus het pas vir hulle gesê dat een van hulle Hom gaan verraai. Dan het Hy boonop vir Petrus, wat vas oortuig…

20 BYBELVERSE OOR RUS IN DIE HERE

Ons leef in ’n wêreld wat altyd besig is. ‘n Mens het altyd nog iets om te doen, nog iets wat jou aandag vra en nog ‘n paar dinge waaroor jy bekommerd is. Ek weet nie van jou nie, maar soms voel dit of ek liggaamlik moeg is terwyl dit ander kere voel asof my…

AMOS – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Ons gesels elke nou en dan hier by Bybel En Gebed oor agtergrond-inligting van ‘n spesifieke Bybelboek, wat vir jou van waarde gaan wees as jy oor daardie boek wil Bybelstudie doen. Dié inligting kan ‘n mens nogal help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is deel van dié…

PSALM 119:105 – DIE WOORD, JOU LIG…

Psalm 119 is die langste psalm in die Bybel. Dié psalm is ‘n lied wat die Woord van God besing. Dis ook ‘n uitnodiging om dieper in die waarhede daarin te delf. Ons gaan vandag daardie uitnodiging aanneem en die VOLG-metode gebruik om te kyk wat ons uit een vers van die psalm kan leer.…

JOHANNES 3:5-8 – ‘N VOLG-STUDIE

Om die Bybel te lees is een ding, maar om dit regtig te verstaan en dit wat jy leer in jou lewe toe te pas, is iets anders. Dis presies waarom die VOLG-metode so waardevol is. Dit help ons om stadig deur ‘n paar verse in die Bybel te lees, vrae te vra, die teks…