VERSE-VIR-VERS BYBELSTUDIE

Ons het in die vorige artikel gesels oor die vers-vir-vers Bybelstudie-metode. Dis ‘n metode wat jy kan gebruik wanneer jy ‘n gedeelte in die Bybel letterlik vers-vir-vers wil studeer. ‘n Mens doen dit deur, eerstens, die vers in jou eie woorde oor te skryf. Dan vra jy vrae oor die teks, gee antwoorde op die…

Deel hierdie blad

DIE VERS-VIR-VERS BYBELSTUDIE-METODE

Die vers-vir-vers Bybelstudie-metode is ‘n goeie idee wanneer jy nie tyd het vir ‘n indiepte studie nie. Soos die naam van die metode aandui, kyk ‘n mens na elke vers in die gedeelte wat jy studeer deur vyf verskillende vrae oor elke vers te antwoord. ‘N OORSIG VAN DIE VERS-VIR-VERS METODE. Voor ons kom by…

Deel hierdie blad

‘N BYBELSTUDIE-ROETINE – WAAR BEGIN EK?

Hierdie maklike stappe gaan jou help om, voor die einde van die jaar, die gewoonte aan te leer om ‘n Bybelstudie-roetine te volg. Dit is die begin van die sesde maand van 2022. Baie gelowiges het aan die begin van die jaar besluit dat hulle hiérdie jaar gaan begin om gereeld Bybelstudie te doen. Nou…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-WENKE VIR JOU STUDIETYD

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor Bybelstudie-wenke. Jy kan van die vorige artikels HIER en HIER lees. Vandag het ek nog Bybelstudie-wenke wat ek met wil jou deel. BEGIN MET GEBED. Een van die grootste redes waarom ons die Bybel studeer, is om God beter te leer ken. Begin dus elke studiesessie…

Deel hierdie blad