MATTHEUS 27: JESUS SE KRUISIGING

Ons is vinnig besig om nader te kom aan nog ‘n Paasfees-geleentheid. Vandag wil ek met jou ‘n paar interessante dinge omtrent Jesus se kruisiging deel. Ons gaan Mattheus se weergawe van die gebeure in Mattheus 27 gebruik as basis vir ons Bybelstudie. MATTHEUS 27:32-34. Op pad na buite het hulle ‘n man van Sirene…

Deel hierdie blad

EKSODUS IN DIE NUWE TESTAMENT

Eksodus word sommer ‘n hele paar keer in die Nuwe Testament aangehaal. Partykeer word ‘n gebeurtenis oorvertel en dan word ‘n spesifieke vers in Eksodus aangehaal. Ander kere word daar gepraat van die Wet, en dan word ‘n vers aangehaal. Vandag gaan ons kyk na ‘n paar van hierdie gedeeltes. WIE IS JOSEF? In die…

Deel hierdie blad

EKSODUS – NOG DINGE WAT JY MOET WEET

Ons het al voorheen gesels oor Eksodus en die verskillende dinge wat jy daaroor moet weet om jou te help om die boek beter te verstaan. Vandag gaan ons weer daaroor gesels, want daar is nog ‘n paar dinge wat ek met jou wil deel. EKSODUS – NAAM EN PLEK. Eksodus is afgelei van die…

Deel hierdie blad

EKSODUS: WAT JY MOET WEET

Eksodus is een van die eerste vyf boeke van die Bybel, wat bekend staan as die Pentateug. Dit beteken eenvoudig ‘vyf boeke’. Hierdie vyf boeke sluit in Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Ons het ‘n paar weke gelede gekyk na dinge wat jy oor Genesis moet weet. In hierdie artikel gaan ons kyk na…

Deel hierdie blad