ongeloof
|
Die Stiltetyd Skatkis - Nou Beskikbaar!
|
Die gevolge van ongeloof is iets waaraan ons nie baie dink nie, maar dit kan verreikende gevolge hĂȘ. Daar is omtrent niks wat ‘n mens in die lewe wat nie een of ander gevolg het nie. Soms is die gevolge goeie dinge. Dink maar aan die dae toe jy hard geleer het op skool en…