moeder
|
Die Stilteteyd Skatkis Nou Beskikbaar
|
Moedersdag bied vir elkeen van ons die geleentheid om vir ons ma’s dankie te sê vir wat hulle vir ons in die lewe beteken. Sommige van ons het nie meer ‘n ma wat hier op aarde leef nie, maar dit beteken nie ons het van haar vergeet nie! En, al is sy dalk nie meer…