BYBELSTUDIE-IDEES VIR KERSFEES

Desember kan nogal besig raak. As dit nie ‘n funksie by die werk is nie, dan is ‘n mens besig om kersgeskenke te koop. Of jy is besig om die huis bietjie reg te ruk voor die familie kom kuier. Dan moet jy boonop nog beplan wat daar op Oukersaand en Kersdag geĆ«et gaan word.…

Deel hierdie blad