31 BYBELVERSE VIR DESEMBER
Dit is sowaar al amper weer Desember en tyd vir vakansie en Kersfees. Hoewel hierdie tyd van die jaar eintlik ‘n tyd is waar mense kan rus, is dit vir baie die besigste tyd van die jaar. Werk moet klaargemaak word voor jy met verlof kan gaan. Alles moet reggekry word vir die familie wat…
