JOSUA – WAT JY MOET WEET.
Ons het in vorige artikels gekyk na die eerste vyf boeke van die Bybel, en wat jy alles daaroor moet weet om die boeke so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag gaan ons stilstaan by Josua, die sesde boek van die Bybel. Hierdie boek beskryf hoe die Israeliete die Beloofde Land ingeneem en verower het.…
