5 REDES WAAROM BYBELSTUDIE BELANGRIK IS

Meeste gelowiges weet dat Bybelstudie belangrik is. Ongelukkig is nie almal seker presies waarom nie. Baie besef nie dat die Bybel ‘n baie groot rol in ons geestelike groei speel nie. Jy sien, om Bybelstudie te doen is nie net ‘n geestelike aktiwiteit nie; dis ‘n manier waarop die Here direk met ons praat, ons…

Deel hierdie blad

OM DIE BYBEL PRAKTIES UIT TE LEEF

Het jy al ooit ‘n opdrag in die Bybel gelees, of dit in ‘n preek of lering gehoor, en jou onmiddellike gedagte was: “Here, ek wil regtig graag aan U gehoorsaam weet, maar ek is nie so seker hoe ek dit moet doen nie!”? Ek het agtergekom daar sekere opdragte in die Bybel wat baie…

Deel hierdie blad

JOU IDENTITEIT IN CHRISTUS

Die Bybel het baie te sĂȘ oor jou identiteit in Christus. Dit praat ook oor die dinge wat God in Christus vir jou gegee het. En dan leer dit ons ook van al die dinge wat ons kan doen, omdat ons kinders van God is. Joel Osteen se gemeente begin elke diens met hierdie geloofsverklaring:…

Deel hierdie blad