JY KEN GOD DIE VADER

Ons is besig met ‘n reeks geselsies oor Johannes 14. Dié gedeelte begin en eindig met die idee dat ons harte nie ontsteld moet wees nie. In die vorige artikel het ons gesien dat die dissipels ontsteld was omdat Jesus vir hulle gesê het Hy gaan weg, dat een van hulle hom gaan verraai en…

Deel hierdie blad

BYBELVERS-STUDIE VIR BEGINNERS

As jy gereeld Bybelstudie doen, dan het jy dalk al ‘n gunsteling studiemetode wat jy gebruik. Maar as jy nog op soek is na die metode wat die beste vir jou gaan werk, dan is ‘n Bybelvers-studie dalk net die ding wat jy moet probeer. Dis ‘n oulike en kreatiewe manier om God se Woord…

Deel hierdie blad