‘N MAKLIKE BYBELSTUDIE-IDEE
Hier is ‘n maklike Bybelstudie-idee, wat jou gaan help wanneer dit lyk asof die Evangelies mekaar weerspreek. WAAROM VERSKIL DIE EVANGELIE-WEERGAWES? Jy het seker al agtergekom dat dit soms lyk asof die Evangelies nie heeltemal met mekaar ooreenstem nie. Daar is verskeie redes daarvoor. Een rede is dat elke evangelie deur iemand anders geskryf is.…
