DIE HERE HOOR EN ANTWOORD GEBED

Daar is min dinge wat ons geloof só versterk soos om te sien dat die Here regtig luister wanneer Sy kinders bid. Van Genesis tot Handelinge sien ons weer en weer: die Here hoor en Hy antwoord. Partykeer kom die antwoord dadelik. Ander kere moet die een wat bid lank wag, maar die Here vergeet…

Deel hierdie blad

HOSEA – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Elke nou en dan plaas ek ‘n artikel oor dinge wat jy moet weet oor ‘n boek van die Bybel wanneer jy daaroor wil Bybelstudie doen. Dié inligting kan jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is dan ook weer een van die agtergrond-inligting artikels, hierdie keer oor…

Deel hierdie blad

HOE OM ‘N BYBELSTUDIE-METODE TE KIES

As jy al bietjie op die internet rondgesnuffel het om te kyk watter Bybelstudie-metodes daar is wat jy kan probeer, sal jy weet daar is sommer baie om uit te kies. En die waarheid is dat nie alle metodes vir almal van ons ewe goed gaan werk nie. Daarom is dit belangrik om ‘n metode…

Deel hierdie blad

MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES VIR ‘N BEGINNER

Ek weet nie van jou nie, maar dis vir my lekker as ek ‘n Bybelstudie-metode of stiltetydmetode het waar elke stap met dieselfde letter begin of waar die stappe ‘n woord vorm, sodat ek dit maklik kan onthou. As jy die Bybelstudie-metode e-boekie deurgewerk het, sal jy weet daar is byvoorbeeld die BAAT-metode. Dit staan…

Deel hierdie blad

PSALM 15: LEWE IN GOD SE TEENWOORDIGHEID

Daar is iets besonders aan die psalms. Hulle neem ons op ‘n reis van aanbidding, eerlikheid, verwondering en waarheid. Elke psalm wys vir ons iets van God se hart én van ons eie. Psalm 15 is een van daardie kort maar kragtige psalms wat nie net vrae vra nie, maar ook wys hoe ons daagliks…

Deel hierdie blad