Description
Hierdie is ‘n VOLG-studie wat jou gaan help om te leer hoe om die VOLG-metode te gebruik. In die studie gaan jy kyk na Bybelgedeeltes wat wys hoe ‘n kind van God anders leef as die wêreld en so die Here verheerlik.
Elke dag neem jou deur ‘n paar verse van die Bybel met dieselfde maklike stappe van die VOLG-metode. Ideaal vir stiltetyd of persoonlike Bybelstudie.
Hierdie studie is vir jou as:
Jy jou verhouding met Jesus wil verdiep;
Jy wil leer hoe om die Woord self te verstaan;
Jy wil sien watter waarhede God in die Skrif vir JOU persoonlik het;
Jy die Woord wil begin uitleef in jou daaglikse lewe;
Jy geestelik wil groei op ‘n eenvoudige en vreugdevolle manier.
Wat jy kry:Waag Dit Om Anders Te Wees – VOLG-studie (PDF)
Geen fisiese produk word gestuur nie — die PDF kan onmiddellik afgelaai word ná aankoop.




Reviews
There are no reviews yet.