Bybelstudie-Metodes – Vorms

R20,00

Die ideale aanvulling vir die Bybelstudie-metode e-boek. Nou hoef jy nie die stappe van die verskillende metodes te onthou nie, want die vorms lei jou in die stappe wat jy moet volg.

Deel hierdie blad

Description

Die ideale aanvulling vir die gratis Bybelstudie-Metode e-boek. Daar is ‘n vorm vir elke metode, wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Druk soveel van ‘n spesifieke vorm as wat jy nodig het.

Met dié vorms hoef jy nie te probeer onthou wat die stappe van elke studie is nie. Antwoord net die vrae op die vorm en leer meer oor wat God in Sy Woord oor ‘n spesifieke onderwerp sê.

 

** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bybelstudie-Metodes – Vorms”

Your email address will not be published. Required fields are marked *