STILTETYD: HOE OM TYD SAAM MET JESUS TE SPANDEER

As jy ‘n Christen is, het jy waarskynlik al van stiltetyd gehoor. Hierdie woord kom nĂªrens in die Bybel voor nie, maar die dissiplines wat deel vorm van stiltetyd, is beslis Bybels. Die gewoonte om daagliks tyd alleen met die Here in Sy Woord en in gebed te spandeer, is nie net op die Bybel…

Deel hierdie blad