Identiteit
‘N GEES VAN VREESAGTIGHEID? NEE!
God gee nie aan Sy kinders ‘n gees van vreesagtigheid of lafhartigheid nie. Die gees in ons is een van krag, liefde en selfbeheersing. ‘n Paar dae gelede word ek die nag wakker met 2 Timotheus 1:7 wat in my kop rondmaal. “Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van…
MY IDENTITEIT IN CHRISTUS
Elke gelowige het ‘n nuwe identiteit in Christus ontvang. God het oral in die Nuwe Testament vir ons verse laat opteken om ons meer oor hierdie identiteit te leer. God se Woord leer ons in 2 Korinthiërs 5:17: “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”…
