Author: Risa Cronje
HOE OM ‘N BYBELSTUDIE-METODE TE KIES
As jy al bietjie op die internet rondgesnuffel het om te kyk watter Bybelstudie-metodes daar is wat jy kan probeer, sal jy weet daar is sommer baie om uit te kies. En die waarheid is dat nie alle metodes vir almal van ons ewe goed gaan werk nie. Daarom is dit belangrik om ‘n metode…
MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES VIR ‘N BEGINNER
Ek weet nie van jou nie, maar dis vir my lekker as ek ‘n Bybelstudie-metode of stiltetydmetode het waar elke stap met dieselfde letter begin of waar die stappe ‘n woord vorm, sodat ek dit maklik kan onthou. As jy die Bybelstudie-metode e-boekie deurgewerk het, sal jy weet daar is byvoorbeeld die BAAT-metode. Dit staan…
