OOR TUINMAAK EN DIE BYBEL

Tuinmaak en tyd in die Bybel is baie dieselfde. Dit vra tyd, aandag, en geduld. Neem ‘n doelbewuste besluit om te doen wat dit kos om jou Bybel te ken. Ruth Soukup skryf in een van haar e-posse oor ‘blogging’ wenke, dat sy en haar man vir vyf jaar probeer het om hulle eie groente…

DIE BELANGRIKHEID VAN TYD IN DIE WOORD

Dit is van kardinale belang dat ons elke dag tyd in die Woord spandeer. Hoekom? Daar is verskeie redes, maar hier is vyf. Ek is seker dat ek nou al die risiko begin loop om daarvan beskuldig te word dat ek aanhoudend oor dieselfde ding skryf! Maar in sy brief aan die gelowiges in Filippi…

STILTETYD-IDEES VIR BESIGE MENSE

Is jy só besig dat jy sukkel om tyd met die Here te spandeer? Gebruik hierdie stiltetyd-idees om jou te help om tyd saam met die Here in Sy Woord en in gebed te spandeer. Iemand het onlangs vir my gesê, “Ek is klaar so besig. Hoe moet ek nog tyd met die Here ook…

HOE OM 2 TIMOTHEUS 3:16-17 IN JOU LEWE TOE TE PAS

2 Timotheus 3:16-17 leer ons die verskillende dinge wat God se Woord in ons lewens doen. Maar hoe pas ons dit toe? Lees hier vir die antwoord. In 2 Timotheus 3:16-17 in die Ou Vertaling staan daar: “Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing…

KRAG EN LIEFDE EN SELFBEHEERSING

God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Glo dit, en Hy sal jou help om dit ook uit te leef. Ons het verlede week gesels oor 2 Timotheus 1:7: “Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons…