MARKUS 3: ‘N NUWE LEWE MET GOD

Markus 3 leer ons dat Jesus wonderwerke doen deur die krag van God se Gees. Ons sien dat ons oor Hom moet getuig, want ons is nou Sy familie. Verlede week het ons gekyk na Markus 2. Ons het gesien hoe die Farisieërs en skrifgeleerdes elke keer foutgevind het met wat Jesus gedoen het. Maar…

MARKUS 2: DIE OUE IS VERBY!

In Markus 2 sien ons hoe Jesus gekom het om alles nuut te maak. Ons sien ook hoe die godsdienstige leiers in opstand kom teen die nuwe dinge. Verlede week het ons stilgestaan by Markus 1. Daar het ons gesien hoe Jesus Sy bediening hier op aarde begin het. Ons het Sy gesag oor die…

MARKUS 1: DIE EVANGELIE BEGIN

Markus begin sy Evangelie in Markus 1 op ‘n interessante manier. Hy skryf: “Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só…” Die woord ‘evangelie’ is afgelei van die Griekse woord eauggelion, en dit beteken goeie nuus. Dan skryf Markus oor die profesie wat Jesaja gemaak het oor die boodskapper, wat voor die…

DIE EVANGELIE VOLGENS MARKUS – ‘N INLEIDING

As jy ingeteken het vir ons aanlyn-Bybelstudie, dan het jy Vrydag reeds jou eerste studiestuk gekry. Vandag gaan ons ‘n bietjie kyk na ‘n paar interessante dinge omtrent die Evangelie volgens Markus, voordat ons volgende week meer gaan fokus op elke hoofstuk en wat ons daaruit kan leer. AGTERGROND. Die Evangelie volgens Markus is geskryf…

DIE WAARHEID AS GORDEL OM DIE HEUPE.

Dra die waarheid as gordel om die heupe. Bou jou lewe op die waarheid van die Woord. Die waarheid maak vry. Ek het so drie jaar gelede begin om elke weeksdag Pilates te doen. In Pilates is daar een woord wat jy omtrent gedurende elke sessie hoor – die woord ‘core’. (Ek het ‘n Afrikaanse…