Sale!

Die Evangelie Volgens Markus – 32 Oordenkingstukkies

Original price was: R120,00.Current price is: R96,00.

Volg Jesus deur die Evangelie volgens Markus met hierdie 32 dae oordenkingstukkies. Leer meer oor Sy lewe en die waarhede wat Hy vir ons kom leer het.

Category: Tags: , ,
Deel hierdie blad

Description

* Wil jy graag nader aan God kom en jou geloof versterk?

* Wou jy nog altyd meer oor Jesus se lewe leer?

* Is jy op soek na daaglikse oordenkings wat tot jou hart spreek?

Dan is “Die Evangelie Volgens Markus – 32 Dagstukkies” presies waarna jy soek. In dié oordenkingsboekie gesels ons oor die 16 hoofstukke van die Markus-evangelie om te kyk wat ons daaruit kan leer.

Ons gesels oor:

* Gebeurtenisse in Jesus se lewe.

* Gebeurtenisse in van die dissipels en ander karakters in die verhale, se lewens.

* Waarhede wat Jesus ons geleer het.

Die boekie is in PDF-formaat, wat dit ideaal maak om op jou foon af te laai sodat jy dit enige tyd, enige plek kan lees.

 

** Hierdie is ‘n digitale, drukbare produk (PDF) en daarom sal geen geld teruggegee word na die produk aan jou gestuur is nie. **

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Evangelie Volgens Markus – 32 Oordenkingstukkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *