HOE OM ‘N WOORDSTUDIE TE DOEN
Daar is allerhande interessante maniere wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige van dié maniere is eenvoudig en enige beginner kan dit gebruik. Ander is ‘n bietjie moeiliker, maar daar is soveel wat jy kan leer wanneer jy een van dié metodes gebruik. ‘n Woordstudie is een van die meer gekompliseerde Bybelstudie-metodes. So,…
