VERSE VIR PAASTYD

Paastyd is pas verby. Verlede Vrydag was dit Goeie Vrydag en gister was dit Opstandigssondag. En al kon ons weens omstandighede nie iewers in ‘n kerk saam met ons broers en susters in Christus bymekaar kom en dit wat ons Here Jesus vir ons gedoen het, herdenk en vier nie, kan ons steeds ons oë…

Deel hierdie blad

GELOOF IN GOD SE WOORD EN WOORDE

Hebreërs 11:1: “Geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Vandag wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor geloof. Ons het geloof in verskillende natuurlike en algemene dinge, asook in God. GELOOF IN ‘N PILLETJIE. As jy ‘n hoofpyn het,…

Deel hierdie blad
Wit blomme op bruin boomstomp. Opskrif: Hoe lyk jou hart?

HOE LYK JOU HART?

Jou hart is die grond waarin die saad van die Woord gesaai word, en dit is jou verantwoordelikheid om te sorg dat jou hart goeie grond is waar die Woord kan vrug dra. As jy in Gauteng bly, sal jy onthou dat dit einde verlede jaar (2019) met tye nogal baie gereën het. Ons was…

Deel hierdie blad

GOD IS BY JOU IN 2020

‘n Nuwe jaar lê voor ons. Daar gaan nuwe geleenthede wees asook nuwe uitdagings. Jy gaan sommige dinge geniet terwyl ander moeiliker gaan wees en gaan vra dat jy absoluut op die Here vertrou omdat jy nie self die probleem kan oplos nie. Maar wat ookal hierdie jaar op jou pad vir jou voorlê, een…

Deel hierdie blad