|
Die Stiltetyd Skatkis - Nou Beskikbaar!
|
Deur jou geloof in Jesus het alles nuut geword. Jy is ‘n nuwe mens met ‘n nuwe lewe, nuwe Vader, nuwe familie en nog baie meer. Daar is min dinge wat so lekker is as om iets te kry wat nuut is. As jy as kind iewers in die middel van ‘n handvol boeties en…