MARKUS 7: REINHEID EN ONREINHEID
Ons is die afgelope tyd besig om na die Evangelie van Markus te kyk. Vandag gaan ons kyk na Markus 7. Sommer met die intrapslag vind ons die FariseĆ«rs en skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom om Jesus te ondervra oor seker kwessies. Jy kan jou indink dat hulle glad nie gelukkig was met Sy…
