MARKUS 14: DIE LAASTE PAASMAALTYD

Een van die gebeurtenisse voor Jesus se kruisiging, is die aand toe Hy vir die laaste keer saam met die dissipels die paasmaaltyd geëet het. Ons praat soms hiervan as die laaste avondmaal. Ons lees hiervan in al vier die Evangelies, hoewel elke skrywer dit vanuit ‘n ander hoek bekyk. Johannes skryf byvoorbeeld nie pertinent…

Deel hierdie blad

EKSODUS – NOG DINGE WAT JY MOET WEET

Ons het al voorheen gesels oor Eksodus en die verskillende dinge wat jy daaroor moet weet om jou te help om die boek beter te verstaan. Vandag gaan ons weer daaroor gesels, want daar is nog ‘n paar dinge wat ek met jou wil deel. EKSODUS – NAAM EN PLEK. Eksodus is afgelei van die…

Deel hierdie blad

JESUS IN LEVITIKUS

Sien ons vir Jesus in Levitikus? Ja! Elkeen van Israel se feeste en ook die priesterdom is ‘n heenwysing na Hom en wat Hy vir ons aan die kruis kom doen het. Levitikus is vir meeste mense ‘n moeilike boek. Dit lyk maar so ‘n bietjie vervelig, want waarom moet ons weet van al die…

Deel hierdie blad

EKSODUS: WAT JY MOET WEET

Eksodus is een van die eerste vyf boeke van die Bybel, wat bekend staan as die Pentateug. Dit beteken eenvoudig ‘vyf boeke’. Hierdie vyf boeke sluit in Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Ons het ‘n paar weke gelede gekyk na dinge wat jy oor Genesis moet weet. In hierdie artikel gaan ons kyk na…

Deel hierdie blad