MARKUS 14: DIE LAASTE PAASMAALTYD

Een van die gebeurtenisse voor Jesus se kruisiging, is die aand toe Hy vir die laaste keer saam met die dissipels die paasmaaltyd geĆ«et het. Ons praat soms hiervan as die laaste avondmaal. Ons lees hiervan in al vier die Evangelies, hoewel elke skrywer dit vanuit ‘n ander hoek bekyk. Johannes skryf byvoorbeeld nie pertinent…

Deel hierdie blad