OORDINK DIE WOORD
Daar is heelwat voordele daaraan verbonde om nie net die Woord te lees nie, maar dit ook te oordink (meditate). In Joshua 1:8 staan daar: “Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sĂȘ. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag…
