MATTHEUS 27: JESUS SE KRUISIGING
Ons is vinnig besig om nader te kom aan nog ‘n Paasfees-geleentheid. Vandag wil ek met jou ‘n paar interessante dinge omtrent Jesus se kruisiging deel. Ons gaan Mattheus se weergawe van die gebeure in Mattheus 27 gebruik as basis vir ons Bybelstudie. MATTHEUS 27:32-34. Op pad na buite het hulle ‘n man van Sirene…
