
GEDAGTES OOR JESAJA 30
Vandag gaan ons ‘n bietjie gesels oor Jesaja 30:1-21. Daar is soveel waarhede in hierdie verse opgesluit. Kom ons kyk wat ons kan leer. JOU EIE PLAN. Die hoofstuk begin waar die Here vir die volk sĂȘ hulle is koppige kinders. Hulle is besig om planne uit te voer, maar sonder Hom. Hulle sluit verdrae,…