MATTHEUS 21: INTOG IN JERUSALEM
Hierdie jaar (2023) vier ons Palmsondag op die 2de April. Op diĆ© dag dink ons aan Jesus se intog in Jerusalem. Ons lees daaroor in al vier Evangelies, wat beteken dat dit ‘n belangrike gebeurtenis was. Vandag gaan ons ‘n bietjie na Mattheus se weergawe van die gebeurtenis in Mattheus 21 kyk. Wat kan ons…
