MY IDENTITEIT IN CHRISTUS
Elke gelowige het ‘n nuwe identiteit in Christus ontvang. God het oral in die Nuwe Testament vir ons verse laat opteken om ons meer oor hierdie identiteit te leer. God se Woord leer ons in 2 KorinthiĆ«rs 5:17: “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”…
