ewige lewe
|
20% Afslag Op Alle E-Boeke - 6-10 Mei
|
Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk. Hierdie week fokus ons op Markus 15, wat handel oor Jesus se kruisiging. Maar voor ons daarby kom wil ek jou net gou herinner aan ‘n paar dinge wat ons reeds uit die boek geleer het. WAT ONS REEDS GELEER HET. In Markus…