MARKUS 15: JESUS WORD GEKRUISIG

Ons is steeds besig om deur die Evangelie van Markus te werk. Hierdie week fokus ons op Markus 15, wat handel oor Jesus se kruisiging. Maar voor ons daarby kom wil ek jou net gou herinner aan ‘n paar dinge wat ons reeds uit die boek geleer het. WAT ONS REEDS GELEER HET. In Markus…

Deel hierdie blad

MARKUS 10: GELOOF EN DIENSBAARHEID

Ons is nou al vir meer as twee maande besig om deur die Evangelie volgens Markus te werk. Vandag gaan ons gesels oor Markus 10, maar voor ons daarby kom, net ‘n vinnig herinnering aan van die vorige dinge wat ons geleer het. In Markus 1:15 sien ons wat Jesus gepreek het: “Die tyd het…

Deel hierdie blad