MARKUS 10: GELOOF EN DIENSBAARHEID

Ons is nou al vir meer as twee maande besig om deur die Evangelie volgens Markus te werk. Vandag gaan ons gesels oor Markus 10, maar voor ons daarby kom, net ‘n vinnig herinnering aan van die vorige dinge wat ons geleer het. In Markus 1:15 sien ons wat Jesus gepreek het: “Die tyd het…

Deel hierdie blad

MARKUS 9: GELOOF EN GEHOORSAAMHEID

Ons is besig om deur die Evangelie van Markus te werk sodat ons kan sien wat ons daaruit kan leer. Vandag gaan ons kyk na Markus 9. JESUS SE VERHEERLIKING. In Markus 9:1-13 lees ons dat Jesus drie van Sy dissipels, Petrus, Jakobus en Johannes, saam met Hom geneem het na ‘n hoĆ« berg. Daar…

Deel hierdie blad